KV7

KV7
Grafkelder van Ramses II
Die ingang na die vierde gang.
Die ingang na die vierde gang.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek Oop in antieke tye
Uitgrawings deur Henry Salt
Jean-François Champollion (1829)
Carl Lepsius (1844-'45)
Theodore Davis en Harry Burton (1913-'4)
Howard Carter (1917-'21)
Christian Leblanc (1991)
Versiering Boek van Poorte
Boek van die Hemelse Koei
Amdoeat
Klaaglied van Re
Dodeboek
Mondopeningseremonie[1]
← Vorige
KV6
Volgende →
KV8

KV7 is die grafkelder van farao Ramses II in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Hy was van die 19de Dinastie en ook bekend as "Ramses die Grote".

  1. Christian Leblanc. "The Tomb of Ramesses II and Remains of His Funerary Treasure". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2006. Besoek op 4 Desember 2006.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search